Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Skadustemme

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 200.00

Quick Overview

In dié debuutroman (wat in Engels publiseer is as Dark Whispers) onthul een van Megan Wright, ’n sielkundige, se kliënte dat sy deur ’n snydokter wat in ginekologiese operasies spesialiseer, geskend is. Dit word duidelik dat die gewraakte operasie geen ongeluk was nie. Die vrywaringsbrief wat die pasiënt vooraf moes teken, maak dit egter onmoontlik om die betrokke dokter te laat vervolg.Toe Megan haar kom kry, is sy daarop uit om dié dokter te ontbloot en te keer dat hy nog vrouelewens vernietig. Veral toe sy uitvind dat hy ’n hele paar ander pasiënte ook geskend het, soms so erg dat hulle nooit sal kan kinders hê nie. Nie een van die klagtes wat teen die dokter gelê is, was suksesvol nie. Verwikkelinge in Megan se persoonlike lewe word meesterlik met die verhaal se hoofspanningslyn vervleg.


Media 24 resensie:
Die skrywer se navorsing is puik. Sielkundige tegnieke soos kliniese hipnose word meesterlik deelgemaak van die intrige en nóg ’n genre-etiket is in orde:
Dark Whispers is ’n sielkundige riller in die volle sin van die woord. Wat veral die bloed laat stol, is die roman se vreesaanjaende geloofwaardigheid. Ook dat dit so aktueel is:
In die moderne era het die meeste van ons ’n amper blindelingse vertroue in ons dokters.


“Bloedstollend geloofwaardig!” – JB Roux


Dark Whispers is ’n heerlike spanningsvolle lees en word aanbeveel vir boekliefhebbers. – Sandra Marais

OR

Details

A born and bred Joburger, Joanne Macgregor is a Counselling Psychologist in private practice, where she works primarily with victims of trauma and crime. She started her professional life as a high school English Teacher and has always been in love with words.

More about the author:
When not writing, Joanne Macgregor is a counseling psychologist in private practice where she works mainly with victims of crime and trauma. 

Although she lives in the frenetic adrenaline-rush of the big city, Joanne has always been in love with nature, and escapes into the wilds whenever she can. She's a Harry Potter fanatic, bakes the best choc-chip cookies on the planet, and is addicted to chilies and bulletproof coffee. 

She started her professional life as a high school English teacher and loves writing about, and for, teens. She is the author of several books for Young Adults, including The Law of Tall Girls, Hushed, Recoil, Refuse, Rebel, Scarred, and - for younger YA readers - Turtle Walk, Rock Steady and Fault Lines.

Author website: www.joannemacgregor.com 
Twitter: @JoanneMacg

 

Additional Information

SKU 9781485302629
Author Joanne Macgregor
Dimensions 137 x 213 mm
Format Sagteband
Pages 300
Published Date No
Publisher Protea Boekhuis
Language English
Genre No
Series No

You may also be interested in the following product(s)