Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Sypaadjie

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 190.00

Quick Overview

Maré is ’n dinamiese, jong sakevrou van Johannesburg. Gedurende ’n besoek aan Kaapstad ontmoet sy ’n ou universiteitsvriend, Hannah, wat stelselmatig vir Maré terugbring na haar vrypostige self voor die dood van haar ma en broer. Sal die romanse tussen Hannah en Maré seëvier; ten spyte van verlies en verwyt?
OR

Details

Hier is ’n kort uittreksel uit die boek, wat aandui waar die titel vandaan kom:
“Drawwers is die go-getters, eintlik dink ek net hulle hardloop weg van iets. Elke oggend staan hulle op en gaan draf op die donnerse selfde sypaadjie. Die dansers, soos jy, dans deur die lewe. Hulle is met min tevrede en dan dans hulle daaroor. Die drinkers sit agteroor en lag vir die drawwers en dansers.”
“Met ander woorde sit die drinkers op die kantlyn?”
“Nee die drinkers sit in die middel van die pad en wag vir die drawwers en dansers om te besef dat almal eendag doodgaan. Of jy nou op die sypaadjie draf, en of jy dans in die pad, so what?” skree Jana dat almal haar kan hoor. “Come join the party!”

Additional Information

SKU 9780799395150
Author Alma Rossouw
Dimensions N/A
Format Paperback
Pages No
Published Date No
Publisher Lapa Uitgewers
Language Afrikaans
Genre Romanza
Series No

You may also be interested in the following product(s)