Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Tjokkie (herdruk)

Availability: In stock

R 130.01

Quick Overview

Tjokkie deur Julia Donaldson
OR

Details

Soms vertel die kleinste vissies die grootste stories …

Ek’s jammer, ek’s jammer, ek’s jammer ek’s laat,
maar ek het geswem tussen mossels en wier.
En daar by ’n wrak met ’n skatkis vol goud
het ek en ’n meermin gespeel vir ’n uur.”

Glo jý Tjokkie se storie?

Tjokkie is ’n vissie met ’n groot verbeelding; hy is altyd vol stories oor hy laat vir klas opdaag. Maar wat sal
gebeur as hy eendag régtig in die moeilikheid beland? Sal iemand hom dan nog glo?

Additional Information

SKU 9781485300328
Author Julia Donaldson
Dimensions 280 x 250 mm
Format Hardeband
Pages 40
Published Date 12 Apr 2017
Publisher Proteaboekhuis