Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Top 10 Titles


Top 10 English

Top 10 Afrikaans

1. The Ministry of Utmost Happiness
Roy, Arundhati
The Ministry of Utmost Happiness

The Ministry of Utmost Happiness
The Ministry Of Utmost Happiness takes us on an intimate journey across the Indian subcontinent - from the cramped neighbourhoods of Old Delhi and the glittering malls of the burgeoning new metropolis to the snowy mountains and valleys of Kashmir, where war is peace and peace is war, and from time to time 'normalcy' is declared. Anjum unrolls a threadbare Persian carpet in a city graveyard that she calls home. We encounter the incorrigible Saddam Hussain, the unforgettable Tilo and the three men

1. Viskos
Jaco Jacobs
Viskos

Viskos
Wat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel' Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ... Daar wag 'n Groot skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en Groei! Kort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ... 'n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies d

2. No longer whispering to power
Gqubule, Thandeka
No longer whispering to power

No longer whispering to power
Advocate Thuli Madonsela has achieved in her seven years as Public Protector what few accomplish in a lifetime; her legacy and contribution cannot be over-stated. In her final days in office she compiled the explosive State Capture report and, before that, the report on President Jacob Zuma's Nkandla residence. Praised and vilified in equal measures, Madonsela has frequently found herself at centre stage in the increasingly fractious South African political scene.

2. Dagboek van 'n Wimp
Jeff Kinney
Dagboek van 'n Wimp

Dagboek van 'n Wimp
Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ... veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het 'n manier om uit te lek ... veral as 'n dagboek ter sprake is.

3. Camino Island
Grisham, John
[Title]

Camino Island
The most daring and devastating heist in literary history targets a high security vault located deep beneath Princeton University. Valued at $25 million (though some would say priceless) the five manuscripts of F. Scott Fitzgerald's only novels are amongst the most valuable in the world. After an initial flurry of arrests, both they and the ruthless gang of thieves who took them have vanished without trace. Dealing in stolen books is a dark business, and few are initiated to its arts - which puts Bruce Kable right on the FBI's Rare Asset Recovery Unit's watch list.

3. n Wolf In Skaapsklere
Kobus Galloway
n Wolf In Skaapsklere

n Wolf In Skaapsklere
In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees Vol Vrees, 150 idiome byeen – elkeen geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, en met 'n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar 'n lys met nog idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind.

4. Apartheid, Guns And Money - A Tale Of Profit
Hennie van Vuuren
Apartheid, Guns And Money - A Tale Of Profit

Apartheid, Guns And Money - A Tale Of Profit
The apartheid state was at war. It was a conflict intended to stifle demands for freedom, subjugate Southern Africa and benefit the grip on power by the ruling elite. It was a fight for survival, which was to intensify in the two decades before South Africa's liberation in 1994. While internal resistance grew, the United Nations imposed mandatory sanctions prohibiting the sale of strategic goods such as arms and oil to South Africa. The regime was confronted with an existential threat – isolation.

4. Kleurvolle Inspirasie vir Grootmense
Samestelling
Kleurvolle Inspirasie vir Grootmense

Kleurvolle Inspirasie vir Grootmense
Inkleurboeke vir elke ouderdom en smaak, gemeng met inspirasie wat elke dag sal ophelder. Dit is wat lesers kan verwag in Kleurvolle inspirasie vir grootmense. Die inkleurboek bied: 50 pragtige ontwerpe. Boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette wat lesers kan verpersoonlik en met 'n spesiale boodskap afrond. Skoon bladsye op keersye waarop lesers na hartelus kan skribbel. Inspirerende aanhalings en Bybelverse. Geperforeerde bladsye in ringbind-formaat om uit te skeur en met ander te deel.

5. Born a crime
Noah, Trevor
Born a crime

Born a crime
Trevor Noah's path from apartheid South Africa to the desk of the Daily Show in New York began with a criminal act: his birth. Trevor was born to a white Swiss father and a black Xhosa mother at a time when such a union was punishable by five years in prison. Born a Crime is the story of a mischievous young boy who grows into a restless young man as he struggles to find himself in a world where he was never supposed to exist.

5. Al wat ek weet
Marita Van der Vyver
Al wat ek weet

Al wat ek weet
Jy's kwaad vir die hele wereld. En jou enigste wapen is 'n rugsak vol woorde. Gabriel is vyftien jaar oud. Fifteen going on fifty, soos sy ma altyd geterg het. En na haar dood weet hy skielik nie meer waar hy inpas nie. Die sielkundige wil he hy moet oor sy gevoelens praat. Maar hoe verduidelik jy vir haar dat dit die afgelope paar maande makliker geword het om met woede te cope as met snot en trane? Hoe verduidelik jy dat jou kastige “gemengde bloed” jou anders as die res maak?

6. The Woman in the Wood
Pearse, Lesley
The Woman in the Wood

The Woman in the Wood
Fifteen-year-old Maisy Mitcham and her twin brother Duncan lose their mother to an asylum one night in 1960 and soon after, the twins are sent to their grandmother's country house, Nightingales. Cold and distant, she leaves them to their own devices, to explore and to grow. That is until the day Duncan doesn't come home from the woods. With their grandmother seeming to have little interest in her grandson's disappearance, and the police soon giving up hope, it is left to Maisy to discover the truth. And she will start with Grace Deville. A woman who lives alone in the wood, about whom rumours abound ...

6. Jakkals en Wolf wil trou
Wendy Maartens
Jakkals en Wolf wil trou

Jakkals en Wolf wil trou
Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak 'n draai in Boer se skaapkraal om 'n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam 'n huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf 'n streep te trek of nare poetse op hom te bak. Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf.

7. Republic of Gupta
Pieter-Louis Myburgh
Republic of Gupta

Republic of Gupta
The Guptas, arguably South Africa's most infamous family, have dominated news headlines for many years. But the landing of a commercial airliner packed with wedding guests at Air Force Base Waterkloof in 2013 sparked the most severe onslaught of public outrage the politically connected family had endured up to that fateful day.

7. Kook en geniet
S.J.A. de Villiers
Kook en geniet

Kook en geniet
Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as 'n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld die klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van die boek. Kook en geniet dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet - van hoe om bestanddele te meet, oonde optimaal te gebruik, groente voor te berei en vleis gaar te maak tot hoe om kos perfek te vries - naas die meer as 700 ekonomiese, beproefde en geliefde resepte.

8. Fever
Meyer, Deon
Fever

Fever
Nico Storm and his father Willem drive a truck filled with essential supplies through a desolate land. They are among the few in South Africa - and the world, as far as they know - to have survived a devastating virus which has swept through the country. Their world turned upside down, Nico realises that his superb marksmanship and cool head mean he is destined to be his father's protector, even though he is still only a boy.

8. Koors
Deon Meyer
Koors

Koors
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur 'n SA landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en sy pa, op soek na ’n plek om die samelewing weer te vestig.

9. Into the Water
Hawkins, Paula
Into the Water

Into the Water
In the last days before her death, Nel called her sister. Jules didn't pick up the phone, ignoring her plea for help. Now Nel is dead. They say she jumped. And Jules has been dragged back to the one place she hoped she had escaped for good, to care for the teenage girl her sister left behind. But Jules is afraid. So afraid. Of her long-buried memories, of the old Mill House, of knowing that Nel would never have jumped. And most of all she's afraid of the water, and the place they call the Drowning Pool...

9. Misverstand
Marita Van der Vyver
Misverstand

Misverstand
Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om 'n gerekende skrywer in Suid-Afrika te word, maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine – miskien sal sy verdrinking sy boekverkope bietjie opstoot, dink ’n swartgallige Willem. Tot sy skaamte is dit die erotika wat hy onder ’n skuilnaam skryf wat hom na Frankryk gebring het. Terug na die stad waar een van sy drie eksvroue saam met sy oudste seun woon, ’n jong man wat sy pa skaars ken.

10. Billionaires Under Construction
DJ Sbu
Billionaires Under Construction

Billionaires Under Construction
Have you ever wondered what, exactly, goes on inside a successful entrepreneur's head ・how they came up with their ground-breaking ideas, how they turned them into a business, how they handle failure and what it took to get them where they are today' Billionaires Under Construction answers these questions, and more, as it charts the rise and rise of Sibusiso Leope, one of South Africa's most dynamic entrepreneurs.

10. Wees Lig
Samestelling
Wees Lig

Wees Lig
Sit 'n bietjie kleur in jou lewe! Vir lesers wat wil weg-breek van die alledaagse en net weer rustig raak, l・daar ure se ontspanning opgesluit in Wees lig en Wees stil. Beide inkleurboeke bied: Meer as 60 pragtige ontwerpe wat iets vir elke smaak bied. Kaartjies wat lesers kan verpersoonlik en met 'n spesiale boodskap afrond. Skoon bladsye op keersye waarop lesers na hartelus kan skribbel. Geperforeerde bladsye om uit te skeur en met ander te deel.